Hierdie netjiese, tuinwoonstel in Naudéstraat, Wonderboom-Suid, bied gemaklike en veilige verblyf in 'n rustige omgewing.
Ideaal vir 'n enkelpersoon met een voertuig.
Eienskappe:
1.5 Slaapkamers
1 Badkamer (stort, wasbak en toilet)
Oopplan leefarea
Kombuis met ingeboude kaste en gasstoof
Heerlike stoep met ingeboude braai
Veiligheidshekke vir ekstra gemoedsrus
Ingesluit by die huur:
* Water
Uitgesluit:
*Voorafbetaalde elektrisiteit
Neem kennis:
* Geen troeteldiere
* Geen rokers
Hierdie knus woonstel is perfek vir 'n enkel professionele persoon wat veilige, privaat en lae-onderhoud verblyf soek in 'n gewilde area van Wonderboom-Suid.
Kontak ons om 'n besigtiging te reël